‘Hokaai met mynbou in diepsee’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Yannis Papanastasopoulos
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Yannis Papanastasopoulos

Die bestuur van die Wêreldbewaringsunie (IUCN) en 571 mariene wetenskaplikes van 44 lande het versoekskrifte aan die Internasionale Seebodem-owerheid (ISA) gestuur om te vra dat alle planne om in die seebodem na skaars minerale en metale te soek, op die lange baan geskuif word.

Die IUCN het op ’n onlangse vergadering aangekondig dat die ISA reeds 30 lisensies uitgereik het aan maatskappye om in die diepsee se bodem na minerale en metale te soek wat gebruik sal word in die vervaardiging van sowel die batterye vir elektriese motors as onderdele vir sonpanele en windturbines.

Luidens ’n verklaring deur die IUCN is die lisensies uitgereik vir die diepsee, wat buite die beheer van enige land lê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos