Hommeltuie wys walvisse raak al skraler

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Lugfoto wat met ’n hommeltuig van suidelike noorkappers geneem is.                   Foto: Verskaf deur Tuks se Walviseenheid.
’n Lugfoto wat met ’n hommeltuig van suidelike noorkappers geneem is. Foto: Verskaf deur Tuks se Walviseenheid.

Suidelike noorkapper-walvisse word maerder en die koeie kalf nou elke vier tot vyf jaar pleks van elke drie jaar, wys die jongste navorsing van die Universiteit van Pretoria se walviseenheid.

Die veranderings in suidelike noorkappers se liggaamstoestande en hoe hulle kalf, is waargeneem danksy nuwe hommeltuigtegnologie waarmee lugfoto’s op ’n baie korter afstand as in die verlede geneem kan word.

Die walviseenheid het kragte saamgesnoer met die Trust vir Bedreigde Spesies (EWT), wat onlangs hommeltuie aangeskaf het om beter navorsing oor diere te doen. Die hommeltuie kan tot so naby as 15 m van die walvisse kom – veel nader as die 300 m vanuit helikopters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 270/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.3%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.83
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,787.87
+0.2%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,859.89
+0.3%
Platinum
965.48
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,239
-0.4%
Alle aandele
72,662
-0.4%
Hulpbronne 10
69,172
-1.4%
Industriële 25
96,077
+0.1%
Finansiële 15
14,232
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos