Impak van hommeltuie op olifante bekyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wesley Hartmann, ’n navorser van die Universiteit Stellenbosch, het die impak van hommeltuie op die gedrag van Afrika-olifante nagevors. Foto: Verskaf
Wesley Hartmann, ’n navorser van die Universiteit Stellenbosch, het die impak van hommeltuie op die gedrag van Afrika-olifante nagevors. Foto: Verskaf

Die impak van hommeltuie wat oor olifante vlieg, moet in ag geneem word deur rolprentvervaardigers en navorsers wat die diere van naderby wil bekyk.

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het praktiese riglyne en voorgestelde etiese protokolle saamgestel oor hoe om olifante so min as moontlik te steur wanneer oor hulle gevlieg word met hommeltuie.

’n Artikel hieroor het in die vaktydskrif KOEDOE – African Protected Area Conservation and Science verskyn en is deur Wesley Hartmann, wat onlangs ’n MSc in bewaringsekologie aan die US behaal het, dr. Vicki Fishlock van die Amboseli-trust vir olifante in Kenia, en prof. Alison Leslie van die US se departement bewaringsekologie en entomologie, geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 457/8
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.92
-0.0%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.21
+0.2%
Silwer
21.72
+0.4%
Palladium
2,094.50
+1.9%
Platinum
968.50
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,062
+0.1%
Alle aandele
69,744
+0.1%
Hulpbronne 10
72,670
-0.2%
Industriële 25
77,729
-0.1%
Finansiële 15
16,005
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos