Jagluiperd en kroos dalk in stropers se visier

akkreditasie
Die foto van ’n trop jagluiperds is vir illustrasiedoeleindes deur die wild- en natuurfotograaf Corlette Wessels vir die berig beskikbaar gestel. Foto: Corlette Wessels
Die foto van ’n trop jagluiperds is vir illustrasiedoeleindes deur die wild- en natuurfotograaf Corlette Wessels vir die berig beskikbaar gestel. Foto: Corlette Wessels

Boere in die omgewing van Tsineng, Matlhwaring en die Ga-Sese-rivier in die Kalahari vrees dat stropers moontlik geld aangebied het vir ’n jagluiperdwyfie en haar drie welpies wat naby die nedersettings gewaar is.

Die Noord-Kaapse departement van landbou, omgewingsake, landelike ontwikkeling en grondhervorming het Woensdag gesê die jagluiperd en haar welpies is Dinsdagmiddag sowat 5 km vanaf dié nedersettings in die rigting van Severn gewaar.

Zandisile Luphahla, departementele woordvoerder, sê hul span, in samewerking met die Cheetah Outreach-stigting en die polisie, was Dinsdag warm op die jagluiperd se spoor, maar weens die gras wat ruig en hoog in die gebied groei, moes hulle vir eers die soektog staak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos