Jagluiperdwyfie ontsnap uit Rietvlei

akkreditasie
Die jagluiperdwyfie Njozi (voor) saam met die mannetjie Joe in Oktober verlede jaar in die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria. Foto: Deaan Vivier
Die jagluiperdwyfie Njozi (voor) saam met die mannetjie Joe in Oktober verlede jaar in die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

’n Soektog is begin nadat ’n jagluiperdwyfie Dinsdagaand uit die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria ontsnap het.

Die jagluiperd Njozi is in Augustus verlede jaar in die reservaat hervestig as deel van die Trust vir Bedreigde Spesies se jagluiperdprojek wat die diere hervestig om inteling te voorkom en te verseker die spesie is nie oor- of onderbevolk in ’n gebied nie.

Die tweejarige Njozi kom oorspronklik van die Garden Route Game Lodge in die Wes-Kaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.0%
Rand - Euro
17.60
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,811.72
-0.1%
Silwer
23.40
-0.3%
Palladium
1,892.99
-0.6%
Platinum
976.50
-0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos