Kapenaars gemaan teen brande dié somer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die brand vroeër vanjaar in Kaapstad.  Foto: Jana Breytenbach
Die brand vroeër vanjaar in Kaapstad. Foto: Jana Breytenbach

Inwoners van Kaapstad is gewaarsku teen veldbrande dié somer nadat ’n brand vroeër vanjaar by Duiwelspiek groot skade aangerig het.

Kapenaars woon in ’n digbevolkte stedelike gebied wat aan natuurlike gebiede grens en daarin oorloop, sê Nicky Schmidt, voorsitter van die omgewingsorganisasie Parkscape, in ’n verklaring.

Weens klimaatverandering is somers droër en warmer en bied indringerplante groot uitdagings. Daar is al hoe meer indringerplantegroei en die toenemende skoonmaak-bedrywighede in die Tafelberg Nasionale Park beteken dat beduidend meer snysels en biomassa kurkdroog sal word soos die somer vorder en ’n brandgevaar inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos