Kapenaars, maak reg vir groot bibberweer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reën val Donderdag in Kaapstad se middestad.  Foto: Hendrik Smuts/Reënval in SA/Facebook
Reën val Donderdag in Kaapstad se middestad. Foto: Hendrik Smuts/Reënval in SA/Facebook

Kapenaars kan hul sambrele en komberse nadertrek en regmaak vir nog koue, nat winterweer wat aan die kom is.

Dit het Donderdag in Kaapstad gereën, waarna die weer tot Sondag meestal sonnig sal wees, volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Van Maandag is dit egter bewolk met koue weer en ligte reën wat teen die aand verwag word. Van Dinsdag tot Sondag word reënbuie en temperature onder 20 °C voorspel.

Dit het Donderdag aanhoudend in die middestad van Kaapstad gereën, het mense op die Facebookgroep Reënval in SA geskryf. Sagte reën het ook in Pinelands geval. Volgens inligting van Snow Report SA wat op die Facebook-groep geplaas is, kan sneeu teen volgende naweek moontlik op hoërliggende gedeeltes in die Wynland tot by Ceres en die Cederberg voorkom, asook verder by Sutherland en Beaufort-Wes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 30
Bulls 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.30
-0.5%
Rand - Euro
18.19
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,782.26
+0.8%
Silwer
22.49
+0.5%
Palladium
1,813.73
+1.6%
Platinum
934.54
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos