Kgalagadi-oorgrenspark vier 90 jaar

akkreditasie
Joe Lategan, befaamde wild- en natuurfotograaf, het hierdie foto van twee gemsbokke wat baklei in die Kgalagadi-oorgrenspark geneem. Foto: Joe Lategan
Joe Lategan, befaamde wild- en natuurfotograaf, het hierdie foto van twee gemsbokke wat baklei in die Kgalagadi-oorgrenspark geneem. Foto: Joe Lategan

Die Kgalagadi-oorgrenspark, een van Suid-Afrika se geliefste en gesogste parke, vier Saterdag sy 90ste bestaansjaar.

Die park is op 31 Julie 1931 as die Kalahari-Gemsbokpark gestig, met Johannes le Riche as die eerste parkhoof.

Le Riche se broer, Joep, het hom as parkhoof opgevolg, waarna sy seuns, Stoffel en die legendariese Elias as parkhoofde gevolg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 146/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos