Koue het nog nie sy byt verloor, temperature bly laag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die bibberweer is nog nie verby nie . Foto: Melinda Stuurman
Die bibberweer is nog nie verby nie . Foto: Melinda Stuurman

Maak gereed vir nog ’n yskoue Dinsdagoggend met wydverspreide ryp in plekke.

Dit is die waarskuwing van Annette Botha, meteoroloog by Vox Weather. Volgens haar is die koue nog lank nie verby nie.

Die koudste plek Dinsdagoggend sal Bloemfontein wees waar die kwik gaan daal tot -4°C. In Johannesburg sal die temperatuur daal tot 1°C en Vereeniging sal effens kouer wees wanneer die kwik daal tot -2°C.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.99
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,200.50
-0.2%
Platinum
858.00
-1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,114
+0.3%
Alle aandele
63,451
+0.3%
Hulpbronne 10
59,381
-0.7%
Industriële 25
77,043
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos