Die vloedwater in die Oranjerivier sal na verwagting Dinsdagoggend op ’n hoogte van 7,2 m in Upington ’n hoogtepunt bereik.
Sanparke in die Noord-Kaap sê die Augrabies-waterval het Maandagoggend ’n vloei van 3 532 kumek (kubieke meter per sekonde) bereik en sal na verwagting nog styg.