KYK: ‘Regverdige reën’ sak ná jare uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sagte reën het vandeesweek ná jare van droogte in die Kalahari geval. Dié foto is op die plaas Shaw-se-Vlei sowat 80 km van Pofadder geneem.  Foto: Michelle Hanekom
Sagte reën het vandeesweek ná jare van droogte in die Kalahari geval. Dié foto is op die plaas Shaw-se-Vlei sowat 80 km van Pofadder geneem. Foto: Michelle Hanekom

Dié keer het dele van die Noord-Kaap “regverdige reën” gekry, met ’n stewige 30 mm tot 50 mm wat in ’n groot gebied, selfs in streke wat ’n dekade laas reën gehad het, gemeet is.

Op die plaas Shaw-se-Vlei sowat 80 km van Pofadder, was dit “geel water net waar jy kyk” toe dit die eerste keer sedert 2011 goed gereën het.

Michelle Hanekom sê hulle kon Vrydagoggend “hoor hoe praat die aarde” nadat 33 mm sedert Woensdag uitgesak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 105/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.99
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,781.06
-0.1%
Silwer
22.49
+0.8%
Palladium
1,745.00
-0.0%
Platinum
949.50
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,580
-0.3%
Alle aandele
71,017
-0.3%
Hulpbronne 10
67,718
-0.2%
Industriële 25
93,524
-0.5%
Finansiële 15
13,907
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos