Swaar reënval het Vrydagoggend tot oorstromings en kitsvloede in sekere dele van Gauteng gelei. Reddingsorganisasies het reeds verskeie mense gered met bykomende spanne van die polisie se soek-en-reddingseenheid wat by hulle aangesluit het.
Volg die jongste gebeure hier.