Mauritius: Meeste oorblywende olie uit skip gepomp’

akkreditasie
Vrywilligers help om olie wat uit die “Wakashio” gelek het, op te ruim.  Foto: Reuters
Vrywilligers help om olie wat uit die “Wakashio” gelek het, op te ruim. Foto: Reuters

Die meeste van die oorblywende brandstof op die Japanse vragskip wat sowat 1 000 ton olie aan die kus van Mauritius gelek het, is nou uitgepomp, het die skip se eienaar, Nagashiki Shipping, Woensdag gesê.

Premier Pravind Jugnauth van Mauritius het Dinsdag gesê die MV Wakashio hou steeds 2 000 ton olie. Daar is verwag dat die skip in twee sou breek, wat die kommer oor ’n dreigende ekologiese ramp laat toeneem het.

“Ek het verneem dat die uitpomp van die oorblywende olie bykans afgehandel is, maar dit is moeilik om te bepaal of daar absoluut geen meer olie op die skip is nie,” het Josjinori Foekoeshima, ’n woordvoerder van Nagashiki, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.60
-0.0%
Rand - Euro
17.23
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos