Deel

NRO’s hof toe oor waterlisensie in Mabola-bewaringsgebied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verskeie regsgedinge in die stryd om die beskerming van Mabola moet nog plaasvind. Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images
Verskeie regsgedinge in die stryd om die beskerming van Mabola moet nog plaasvind. Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images

Twee nieregeringsorganisasies het hulle Dinsdag tot die hooggeregshof in Pretoria gewend in ’n poging om die waterlisensie wat in 2016 aan die Indiese steenkoolmyngroep Uthaka Energy toegestaan is om steenkool in die Mabola-bewaringsgebied in Mpumalanga te ontgin tersyde te stel.

Die Trust vir Bedreigde Spesies (EWT) en die Federasie vir ’n Volhoubare Omgewing (FVO) wat deur die Sentrum vir Omgewingsregte (CER) verteenwoordig word, vra die hooggeregshof om die waterlisensie wat Nolwazi Gasa, destyds die waarnemende direkteur-generaal van water en sanitasie, aan Uthaka toegestaan het, nietig te verklaar.

Die departement van water en sanitasie skaar hom by Uthaka Energy (voorheen Atha Africa) en staan die EWT en die FVO in dié aansoek teen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
973.10
+0.5%
Palladium
1,418.30
+1.2%
Goud
1,957.34
-1.1%
Silwer
23.08
-0.7%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos