Nuwe pad in Noordhoek kan paddas verder bedreig

akkreditasie
Die bedreigde westelike luiperdskurwepadda.
Die bedreigde westelike luiperdskurwepadda.

Omgewingsaktiviste is omgekrap nadat die Kaapstad-metro onlangs die bou van ’n pad in Noordhoek goedgekeur het.

Volgens Alison Faraday, medestigter van die bewaringsgroep ToadNUTs, kan die nuwe pad tot die uitsterwing van die reeds bedreigde westelike luiperdskurwepadda bydra.

Faraday sê hulle voer al sedert 2004 ’n stryd teen die bou van Houmoedstraat, nie net omdat dit deur drie belangrike broeidamme loop nie, maar omdat die ekstra verkeer dit vir die paddas moeilik sal maak om by dié damme uit te kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 181/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.46
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,818.82
+0.3%
Silwer
23.78
+1.3%
Palladium
1,915.45
+0.6%
Platinum
996.00
+1.1%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,047
+1.1%
Alle aandele
75,700
+1.0%
Hulpbronne 10
75,308
+1.1%
Industriële 25
96,024
+1.8%
Finansiële 15
15,192
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos