Opknappingswerk van R370 m. in Kruger gedoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Toeriste is volgens Heidi Monsma baie lief vir die Krugerwildtuin, maar as hulle die wildtuin besoek nadat hulle byvoorbeeld eers in Mauritius was, moet hulle weer eens ’n PCR-toets doen. Hierdie toetse kos die toeriste baie geld, want volgens Monsma word koste soos ’n suster wat ingebring moet word, ingereken.    Foto: Unsplash
Toeriste is volgens Heidi Monsma baie lief vir die Krugerwildtuin, maar as hulle die wildtuin besoek nadat hulle byvoorbeeld eers in Mauritius was, moet hulle weer eens ’n PCR-toets doen. Hierdie toetse kos die toeriste baie geld, want volgens Monsma word koste soos ’n suster wat ingebring moet word, ingereken. Foto: Unsplash

Opknappingswerk van R370 miljoen gaan binnekort in die Krugerwildtuin gedoen word - dit sluit herstelwerk aan die Letaba-kamp in waar 'n brand in 2020 verwoesting gesaai het.

Die aanstelling van kontrakteurs sal teen middel Mei afgehandel wees, waarna die werk in alle erns sal begin, het Sanparke vandeesweek gesê.

Die brand in die Letaba-kamp is een van drie brande wat ernstige skade aan infrastruktuur aangerig het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.35
+0.6%
Rand - Pond
19.77
+0.3%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.49
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,157.50
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos