‘Permitte vir dié uitvoer in orde’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Uitgeteerde en verwaarloosde leeu lê op ’n ysterbed in die Tianjin-dieretuin in China. Foto: Smaragda Louw
’n Uitgeteerde en verwaarloosde leeu lê op ’n ysterbed in die Tianjin-dieretuin in China. Foto: Smaragda Louw

Meer as 5 035 jagluiperds, renosters, wildehonde, hiënas, ape, kameelperde, leeus, meerkatte, pikkewyne en ander diere is wettig na China uitgevoer en daar skort niks met die permitte wat haar departement se amptenare daarvoor uitgereik het nie, meen die minister van omgewingsake, bosbou en visserye.

Dit is ondanks ’n verslag wat wys baie van dié diere het in laboratoriums, sirkusse of agterlike dieretuine beland of is uitgevoer na geriewe wat slegs op papier bestaan.

Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, sê in ’n antwoord op ’n vraag van David Bryant, die DA se woordvoerder oor omgewingsake, al die diere wat in die verslag genoem word, is uitgevoer ingevolge permitte wat uitgereik is in ooreenstemming met die konvensie oor die interna­sionale handel in bedreigde spesies (Cites). Die departement weier om die meeste van dié permitte openbaar te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos