Phabenihek in wildtuin ná reën gesluit

akkreditasie
Die grondpaaie in Marloth Park, aangrensend tot die Krugerwildtuin, is verspoel.  Foto: Esther Caripis/ Facebook
Die grondpaaie in Marloth Park, aangrensend tot die Krugerwildtuin, is verspoel. Foto: Esther Caripis/ Facebook

Dele van die Krugerwildtuin is weens swaar neerslae die naweek gesluit.

In Pretoriuskop is 175 mm reën Saterdagnag aangeteken. Sanparke sê op Twitter die Phabenibrug is tans oorstroom en die Phabenihek is tot verdere kennisgewing gesluit. Sanparke het ook ’n waarskuwing uitgereik dat daar ’n groot moontlikheid is dat die Krokodilrivier weer kan oorstroom en dat ook dié brug gesluit sal word. Besoekers word versoek om eerder die Malelanehek te gebruik.

Pokelo Phinoane, ’n weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, sê in die oostelike dele van Limpopo en Mpumalanga kan Sondag, Maandag en Dinsdag nog reën verwag word wat tot oorstromings kan lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos