Plan om kese in Kaapse Skiereiland te bestuur vorder goed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kees se kind aan’t kou. Foto: Pixabay
Kees se kind aan’t kou. Foto: Pixabay

’n Konsepplan oor die bestuur van bobbejane in die Kaapse Skiereiland word opgestel en ’n openbare deelnameproses daaroor kan na verwagting reeds in November begin.

Luidens ’n verklaring het die Kaapse Skiereiland-bobbejaan-taakspan – wat bestaan uit Sanparke, die Kaapstad-metro en CapeNature – vergader oor ’n werkplan vir ’n memorandum van verstandhouding en ’n strategiese bestuursplan vir bobbejane.

Dr. Luthando Dziba, Sanparke se uitvoerende bestuur van bewaringsdienste, sê nadat daar in Junie oor die kwessie gepraat is op ’n vergadering waar Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewing, die gasvrou was, is ’n aantal vergaderings gehou oor die memorandum van verstandhouding tussen die drie partye. Hulle is besig om voor te berei vir ’n openbare deelnameproses oor die konsepbestuursplan. Die proses sal begin so gou as wat die konsepplan beskikbaar is (dit word tans vir November vanjaar beplan).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos