Plant uit Overberg as nuwe fynbosspesie geklassifiseer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Nuwejaarslelie.  Foto: Verskaf
Die Nuwejaarslelie. Foto: Verskaf

’n Plant wat in die Overberg ontdek is, is as nuwe fynbosspesie geklassifiseer.

Plantkundiges het aanvanklik kopgekrap oor die plant wat gevind is op die Agulhas-plein, wat bekend is om die baie kwesbare plantspesies wat daar voorkom.

Dit is toe as ’n nuwe fynbosspesie geklassifiseer en Cyrtanthus novus-annus gedoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.77
-0.1%
Silwer
20.34
+0.2%
Palladium
2,252.50
-1.6%
Platinum
948.00
-1.4%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,270
-0.5%
Alle aandele
70,977
-0.4%
Hulpbronne 10
64,299
-2.4%
Industriële 25
86,979
-0.1%
Finansiële 15
16,104
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos