Plante in Tuinroetedam ‘bedreig nie watervoorsiening’

akkreditasie
Die indringerplante by die Tuinroetedam buite George. Foto: Verskaf
Die indringerplante by die Tuinroetedam buite George. Foto: Verskaf

’n Plaat indringerplante wat skynbaar tydens die inperking in die water naby die damwal van die Tuinroetedam welig gegroei het, hou geen bedreiging vir die watervoorsiening in nie, sê die George-munisipaliteit se departement van parke en rekreasie.

Inwoners het op Facebook hul kommer uitgespreek oor die plante in die dam en gevra wat dit is.

Priscilla Burgoyne, superintendent van parke en rekreasie by die munisipaliteit, het by navraag gesê die plantegroei is nie water-hiasinte nie, maar Salvinia molesta, ook bekend as Kariba-onkruid of watervaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos