R5 m. beskikbaar gemaak om sprinkaanplaag in Karoo te bestry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sprinkane tussen Ladismith en Oudtshoorn.  Foto: Verskaf
Sprinkane tussen Ladismith en Oudtshoorn. Foto: Verskaf

Die Wes-Kaapse departement van landbou het R5 miljoen beskikbaar gestel om ’n sprinkaanplaag in die Karoo te beveg.

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse LUR van landbou, het Donderdag bekend gemaak die geld is dadelik beskikbaar gemaak vir persoonlike beskermende toerusting, sproei-pompe en lug-besproeiing om spanne te ondersteun wat die plaag bestry. Hy het ook ’n brief aan Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, geskryf om bykomende hulp met die huidige uitbreking te vra.

Volgens Meyer het die omvang van die plaag, insluitend die nuwe gebiede waarheen die sprinkane migreer het, groot druk geplaas op boere in die Sentraal- en Klein-Karoo.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 79/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 150/4
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos