Raad gewaarsku oor besoedeling by Zeekoevlei

akkreditasie
Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR vir omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning. Foto: Argief
Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR vir omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning. Foto: Argief

Die Kaapstadse metro het sewe dae om redes te verskaf waarom ’n bevel teen hom nie uitgereik moet word nie nadat daar besoedeling in Zeekoevlei gevind is.

Dit kom nadat die Wes-Kaapse departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning ’n voorlopige bevel teen die metro uitgereik het oor besoedeling wat in die Valsbaai-natuurreservaat gevind is.

Die bevel sal ingevolge art. 28 van die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur (Nema) uitgereik word as die metro nie voldoende redes verskaf vir waarom dit nie gedoen moet word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos