Reën in dele van Wes-Kaap verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou stap met ’n sambreel in Kaapstad se middestad. Reën kan Maandag en Donderdag in dele van die Suidwes-Kaap uitsak.  Foto: Jaco Marais
’n Vrou stap met ’n sambreel in Kaapstad se middestad. Reën kan Maandag en Donderdag in dele van die Suidwes-Kaap uitsak. Foto: Jaco Marais

Daar is Maandagoggend ’n kans vir reën in die Suidwes-Kaap, met nog reën wat Donderdag kan uitsak.

Warm, gedeeltelik bewolkte weer word vir Maandag en Dinsdag in die grootste deel van die Wes-Kaap verwag, met sonnige weer teen Woensdag.

Maandag is daar ’n 30%-kans op reën die oggend in Kaapstad, Hermanus en Grabouw, en ’n 30%-kans op buie in die Paarl, Malmesbury, Langebaan en Redelinghuys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Portugal 1
Uruguay 0
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.76
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.41
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,740.58
-1.0%
Silwer
20.92
-2.5%
Palladium
1,843.39
-0.7%
Platinum
990.85
+0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos