Deel

Regering moet oop kaarte speel oor Russiese skip in hawe, eis aktiviste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Skermgreep van 'n video wat geneem is toe Rusland onlangs aan 'n militêre oefening in die Noorweegse See deelgeneem het. Foto: Reuters/Rusland se ministerie van verdediging
'n Skermgreep van 'n video wat geneem is toe Rusland onlangs aan 'n militêre oefening in die Noorweegse See deelgeneem het. Foto: Reuters/Rusland se ministerie van verdediging

Omgewingsaktiviste dring by die ANC-regering aan om oop kaarte met hulle te speel oor wie die Russiese toetsvaartuig die Akademik Aleksander Karpinski toestemming gegee het om in die Kaapstadse hawe anker te gooi.

Dit is voordat die skip na Antarktika vertrek om vermoedelik seismiese toetse vir olie en gas te doen.

Greenpeace en Extinction Rebellion in Kaapstad dring daarop aan dat die skip toegang tot die hawe geweier word as dit na Rusland terugkeer wanneer die “projek” by Antarktika afgehandel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
975.89
+0.8%
Palladium
1,414.08
+0.9%
Goud
1,956.72
-1.1%
Silwer
22.97
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos