‘Regstappe kom’ as regerings nie klimaatdoelwitte haal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lande se planne om klimaatsverandering te stuit en te verseker dat die aarde se temperatuur nie met meer as 2 °C styg nie, skiet ver tekort, waarsku die VN. Foto: Getty Images
Lande se planne om klimaatsverandering te stuit en te verseker dat die aarde se temperatuur nie met meer as 2 °C styg nie, skiet ver tekort, waarsku die VN. Foto: Getty Images

Van die wêreld se voorste omgewingsregslui het gister ’n ope brief aan regerings gestuur waarin hulle gewaarsku word dat regstappe teen hulle gaan kom as hulle nie hul klimaatdoelwitte nakom én aanpas nie.

Die regslui verteenwoordig 20 internasionale nie-regeringsorganisasies, insluitend die Sentrum vir Omgewingsregte in Suid-Afrika (CER) en die Global Legal Action Network.

Hulle skryf in die ope brief indien regeringsleiers nie hul klimaatdoelwitte aanpas nie, sal hulle voor die hof gedaag word om “hul gebrek aan optrede in die openbaar” te verduidelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos