Renosters uit Okavango verwyder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Renosterkoei en haar kalfie in die noorde van Botswana.  Foto: Unsplash
’n Renosterkoei en haar kalfie in die noorde van Botswana. Foto: Unsplash

Besoekers aan Botswana sal voortaan nie meer renosters in die Okavango-delta te sien kry nie.

Die departement van wildlewe en nasionale parke in dié land het besluit om weens toenemende stropery alle renosters uit dié Wêrelderfenisgebied na omheinde “veilige hawens” elders in die land te skuif.

Dít sluit die sowat 100 renosters in wat in 2014 van Suid-Afrika na Botswana geneem is om hulle van stropers weg te kry en om met ’n teelprogram in dié land te begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos