‘Ryk lande moet opdok’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Geloofsleiers het Sondag die inter­nasionale groep Faiths 4 Climate Justice in die lewe geroep en ter­selfdertyd met die veldtog Sacred People, Sacred Earth in die aan­loop tot die COP26-klimaat-beraad begin. Foto: SAFCEI
Geloofsleiers het Sondag die inter­nasionale groep Faiths 4 Climate Justice in die lewe geroep en ter­selfdertyd met die veldtog Sacred People, Sacred Earth in die aan­loop tot die COP26-klimaat-beraad begin. Foto: SAFCEI

Geloofsgemeenskappe van oor die wêreld heen vra in die aanloop tot die COP26-klimaatberaad dat regeringslui en finan­siële instellings “simpatieke, liefdevolle en regverdige” klimaatooreenkomste sluit.

Meer as 200 leiers van verskeie geloofsoortuigings het hulle in ’n groep, Faiths 4 Climate Justice, georganiseer.

Die groep het Dinsdag in ’n gesamentlike verklaring gesê hul geduld is op met regeringslui, korporasies en finansiële instellings wat nie die klimaatkrisis ernstig opneem nie, al waarsku wetenskaplikes al jare lank teen die krisis en al veroorsaak klimaatsverandering toenemende chaos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos