Shell: Appèl kom teen uitspraak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Betogers neem Sondag met ’n vis-marionet deel aan ’n betoging op Muizenberg se strand. Foto: Reuters
Betogers neem Sondag met ’n vis-marionet deel aan ’n betoging op Muizenberg se strand. Foto: Reuters

Natural Justice (NJ) en Green­peace, asook twee burgerlike organisasies, gaan appèl aanteken teen “aspekte” van die uitspraak wat waarnemende regter Avinash Govindjee Vrydag in die dringende aansoek teen Shell gelewer het.

Govindjee het die bewarings- en burgerlike organisasies se aansoek om ’n dringende interdik teen Shell se planne om seismiese toetse aan die Wildekus te doen, in die hooggeregshof in Makhanda met koste van die hand gewys.

Ricky Stone, regsverteenwoordiger van die applikante, het Sondag gesê hy meen die uitspraak was in verskeie opsigte foutief.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.21
+0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,834.08
-0.8%
Silwer
23.80
-0.1%
Palladium
2,360.00
+7.2%
Platinum
1,054.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos