Stellenbossers appelleer om ontwikkeling te stop

akkreditasie
Heel bo is die gebied soos dit tans op Google Earth lyk. Onder is ’n kunstenaarsvoorstelling van die ontwikkeling.  Foto: Abacusdevco/Google Maps
Heel bo is die gebied soos dit tans op Google Earth lyk. Onder is ’n kunstenaarsvoorstelling van die ontwikkeling. Foto: Abacusdevco/Google Maps

Die Stellenbosse Belastingbetalersvereniging het appèl aangeteken by die Wes-Kaapse regering in ’n poging om ’n ontwikkeling buite Stellenbosch te keer.

Die vereniging sê in die appèldokumente “die voorgestelde ontwikkeling sal ’n onaanvaarbare impak hê op die landboupotensiaal, voedsel- en watersekerheid en dit sal ook onaanvaarbare visuele en erfenisgevolge hê”.

Die nasionale departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning het die omgewingsgoedkeuring vir die Longlands Country Manor- residensiële ontwikkeling langs die Polkadraaipad (M12) tussen Stellenbosch en Kuilsrivier in Desember verlede jaar uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.2%
Rand - Pond
20.47
+1.0%
Rand - Euro
17.08
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.83
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,807.49
-0.6%
Silwer
23.01
-2.2%
Palladium
2,269.50
-2.8%
Platinum
1,018.00
-1.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,864
-0.7%
Alle aandele
73,265
-0.7%
Hulpbronne 10
74,843
-0.5%
Industriële 25
90,350
-1.2%
Finansiële 15
14,960
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos