Swartryp kan die naweek in VS voorkom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Donderdagoggend op die plaas Almako tussen Warden en Harrismith. Foto: Marilou Corver/ Reënval in SA
Donderdagoggend op die plaas Almako tussen Warden en Harrismith. Foto: Marilou Corver/ Reënval in SA

’n Ysige naweek wag op Vrystaters en die kwik sal op talle plekke tot onder die vriespunt daal. In die Noord-Kaap sal dit ook koud wees, maar nie so erg as in die Vrystaat nie.

Kevin Ingram van die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein sê die kouefront wat Vrydag oor die binneland inbeweeg het, bring Saterdag koue na die grootste deel van die binneland.

In die Bloemfontein-omgewing sal dit Saterdagoggend waarskynlik so koud as -4 °C wees. Op plekke langs die Lesothogrens in die Suid-Vrystaat kan die kwik tot -2 °C daal en op plekke in die omgewing van Clocolan en Ficksburg tot -4 °C.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.67
-0.6%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
978.00
+2.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos