Tegnologie help brande in Krugerwildtuin beheer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tercia Strydom, ’n abiotiek-wetenskaplike in die Krugerwildtuin, se werk is om brandbeheer in die wildtuin toe te pas. Foto: Deaan Vivier
Tercia Strydom, ’n abiotiek-wetenskaplike in die Krugerwildtuin, se werk is om brandbeheer in die wildtuin toe te pas. Foto: Deaan Vivier

Navorsers werk hard aan maniere om brande in die Krugerwildtuin op te spoor en te bekamp met die droë seisoen wat na verwagting aan die begin van Augustus gaan aanbreek.

Dit is egter moeilik om brandbeheerstudies te doen wat oor die hele wildtuin toegepas kan word, sê die abiotiek-wetenskaplike Tercia Strydom.

“Die Krugerwildtuin is so groot soos ’n land. Daar is dele wat meer reën kry as ander en die landskap verskil ook.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,781.93
+0.1%
Silwer
20.23
-0.2%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos