Toets negatief ná inwoners van Frankfort oor dieselreuk kla

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Derduisende liters diesel stroom uit ’n beskadigde klep op ’n brandstofpypleiding naby die Meulrivier. Foto: Verskaf
Derduisende liters diesel stroom uit ’n beskadigde klep op ’n brandstofpypleiding naby die Meulrivier. Foto: Verskaf

Die uitslag van laboratoriumtoetse wat op munisipale water in Frankfort gedoen is nadat inwoners gekla het dat die water na diesel ruik, is negatief.

Tom Janse van Rensburg, ’n VF Plus-raadslid, sê mense het Maandag begin kla dat die water ’n dieselreuk het.

“Die water ruik soos ’n mekêniek,” het een inwoner aan Janse van Rensburg gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.44
-0.2%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,160.00
+0.4%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos