Transnet: ‘Oliestorting opgeruim’

akkreditasie
’n Foto van hoe die water gelyk het toe die olie in die see beland het. Foto: Samsa
’n Foto van hoe die water gelyk het toe die olie in die see beland het. Foto: Samsa

Transnet sê hy het byna 95% van die meer as 40 000 liter ruolie wat ses weke gelede uit een van sy beskadigde pypleidings in die Umbilorivier gestort is, herwin.

Saret Knoetze van Transnet Pipelines (TPL) in Durban het gister gesê dié staatsonderneming het sy skoonmaakoperasie einde verlede week afgehandel. Volgens haar is Transnet baie verlig en dankbaar omdat daar net geringe skade aan die omgewing aangerig is en die meeste van die ruolie wat in die rivier beland het, herwin is.

Transnet se verklaring het TPL, die Transnet Nasionale Hawe-owerheid, die departemente van omgewingsake, bosbou en visserye en van water en sanitasie, die eThekwini- plaaslike owerheid se department van omgewingsgesondheid en besoedeling en die KwaZulu-Natalse departement van ekonomiese ontwikkeling, toerisme en omge-wingsake saamgewerk om die olie op te ruim.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos