Vaalrivier se rioolvuil-gemors ‘word erger’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rioolvuil loop langs ’n pad in Vanderbijlpark. Foto: AfriForum
Rioolvuil loop langs ’n pad in Vanderbijlpark. Foto: AfriForum

Die besoedeling van die Vaalrivier word week ná week erger ondanks etlike ondernemings van die regering om iets aan die situasie te doen.

Só sê Maureen Stewart, ondervoorsitter van die organisasie Save the Vaal.

Dit kom nadat AfriForum ’n brief aan Senzo Mchunu, nuwe minister van water en sanitasie, geskryf het oor rioolvuil wat steeds op verskeie plekke in die Vaalrivier naby Vanderbijlpark gestort word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.67
-0.6%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
978.00
+2.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos