Versoek vir betogings Saterdag by Shell-vulstasies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Betoger neem onlangs deel aan ’n optog by die V&A Waterfront in Kaapstad. Foto: Gallo Images
’n Betoger neem onlangs deel aan ’n optog by die V&A Waterfront in Kaapstad. Foto: Gallo Images

’n Aantal drukgroepe het mense gevra om Saterdag vreedsaam by Shell-vulstasies oral in die land te betoog om hul ontevredenheid te laat blyk teen die maatskappy se seismiese opname wat hy in die diepsee langs die Wildekus wil doen.

Organisasies soos Extinction Rebellion Cape Town, die Green Connection, Project 90 by 2030, die New Environmental Justice Solutions, Sustaining the Wild Coast, 350Africa.org, Greenpeace Kaapstad, Natural Justice South Africa en ander onafhanklike entiteite was betrokke by die gekoördineerde landwye protesoptredes, luidens ’n verklaring wat deur hulle uitgereik is.

Volgens die organiseerders word ’n beroep op lede van die publiek, brandstofverspreiders en ander sakeondernemings gedoen om Shell te boikot totdat hy die seismiese opname kanselleer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 51/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos