Vissers ongelukkig oor beoogde prospekteerdery aan Weskus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.Foto: Argief/Ewald Stander
Foto ter illustrasie.Foto: Argief/Ewald Stander

’n Organisasie wat hom vir die regte van bestaansvissers beywer, is hewig ontsteld nadat sy aansoek teen die toestaan van nog prospekteerregte vir mynbedrywighede van Elandsbaai tot Alexanderbaai van die hand gewys is.

Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, het verlede jaar die aansoek van Mineral Sands Resources om nog prospekteerregte langs die Olifantsrivier aan die Weskus toegestaan.

Altesaam 34 organisasies en individue het hierteen kapsie gemaak, maar Creecy het dit verlede Woensdag van die hand gewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,752.25
-0.4%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,152.00
-0.3%
Platinum
910.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos