Vlei-uil sterk goed aan ná gebreekte vlerk

akkreditasie
Die vlei-uil met die gebreekte vlerk wat na die Johannesburg-wildedierehospitaal geneem is.  Foto: Facebook
Die vlei-uil met die gebreekte vlerk wat na die Johannesburg-wildedierehospitaal geneem is. Foto: Facebook

’n Vlei-uil sal binne die volgende twee tot drie weke weer sy vlerke in die natuur kan sprei nadat hy amper twee maande se rehabilitasie moes ondergaan.

Die uil het sy vlerk gebreek deur vermoedelik teen ’n draad of kragdraad vas te vlieg en gaan al sedert 10 Junie by die Johannesburg-wildedierehospitaal tuis.

Die hospitaal het Dinsdag sy storie op Facebook gedeel en dr. Kelsey Skinner, die veearts wat hom behandel het, het Woensdag vir Netwerk24 van sy vordering vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.60
+0.8%
Rand - Pond
19.70
+0.6%
Rand - Euro
16.74
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,854.30
+0.2%
Silwer
22.10
+0.3%
Palladium
2,073.50
+2.6%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos