Vrou dood in KZN toe stormwater haar meesleur

akkreditasie
Motoriste in Meyerton moes strome water trotseer.Foto: CR DE WET
Motoriste in Meyerton moes strome water trotseer.Foto: CR DE WET

Swaar reën het die naweek oor groot gedeeltes van die land uitgesak met oorstromings wat in Meyerton, Gauteng, en plek-plek in KwaZulu-Natal voorgekom het.

In die Nonoti-omgewing in die Noordkus van KwaZulu-Natal is drie voertuie deur vloedwater op ’n laagwaterbrug meegesleur.

“Een kind en drie volwassenes kon na hoërliggende dele ontsnap, maar ’n 28-jarige vrou het haar balans verloor en is deur die vloedwater meegesleur,” sê Paul Herbst van IPSS Medical Rescue, wat na die toneel ontbied is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 119/2
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos