Weskus dalk Saterdag van die warmste plekke op aarde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Op die strande van die Namakwa-Weskus kan jy kilometers ver stap.
Op die strande van die Namakwa-Weskus kan jy kilometers ver stap.

Dele van die Weskus kan Saterdag moontlik van die warmste plekke aarde wees, volgens die Tsjeggiese weer-app Ventusky.

Terwyl maksimum temperature van bo 40 ºC vir sekere plekke voorspel is, meen Ventusky dat die kwik teen vroegmiddag in die omgewing van Vredendal en Citrusdal tot selfs 50 ºC kan styg.

Saterdag word ’n maksimum temperatuur van 44 ºC in Redelinghuys verwag, met 43 ºC in Malmesbury en Clanwilliam, en 42 ºC in die Paarl, Vredendal en Oudtshoorn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
19.80
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,818.31
+0.2%
Silwer
21.44
-0.9%
Palladium
1,997.00
-2.9%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos