Wildekus: Creecy wil glo nie betrokke raak by twis oor Shell

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye.Foto: Gallo
Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye.Foto: Gallo

Die minister van omgewingsake, bosbou en visserye wil skynbaar nie betrokke raak by die twis oor Shell se seismiese toetse aan die Wildekus nie en meen die impak daarvan op die mariene lewe sal “nietig” wees.

Dít blyk uit Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, se antwoord op ’n parlementêre vraag. Na­zier Paulsen van die EFF wou by haar weet of Shell se omgewingsimpakstudie aan haar departement beskikbaar gestel is en wat die impak van die seismiese skote op die mariene lewe sal wees.

Hy het voorts gevra of die skote­ wat in die oseaan afgevuur sal word, kleinskaalse vissersgemeenskappe­ se vangste nadelig sal raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos