Wildekus: Nóg regstappe teen Shell

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Betogers toon verlede maand in Kaapstad hul teenstand teen Shell se werksaamhede aan die Wildekus. Foto: GALLO IMAGES
Betogers toon verlede maand in Kaapstad hul teenstand teen Shell se werksaamhede aan die Wildekus. Foto: GALLO IMAGES

Nog ’n regsgeding wag op Shell weens die oliemaatskappy se planne vir seismiese toetse aan die Wildekus.

Johan Lorenzen, regsverteenwoordiger van Richard Spoor Inc, het Donderdag gesê die nieregeringsorganisasie Sustaining the Wild Coast (SWC) en verskeie gemeenskappe langs dié kusgebied gaan ook vra om ’n dringende interdik om ’n stokkie voor Shell se planne te steek.

Die hooggeregshof in Makhan­da sal na verwagting vandag uitspraak lewer in ’n soortgelyke, dringende aansoek deur Natural Justice (NJ), Greenpeace en twee burgerlike organisasies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.63
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.93
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,840.69
-0.1%
Silwer
23.63
-1.5%
Palladium
2,173.00
+1.2%
Platinum
1,017.00
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,915
+0.4%
Alle aandele
72,365
+0.3%
Hulpbronne 10
72,899
+2.0%
Industriële 25
90,043
-1.0%
Finansiële 15
14,765
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos