Woede oor owerhede olifantbul skiet ‘wat dalk een van 11 is’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dood van hierdie jong olifant het opslae gemaak. Foto: KAYLA ZOON
Die dood van hierdie jong olifant het opslae gemaak. Foto: KAYLA ZOON

Natuurliefhebbers van regoor die wêreld braak gal omdat die Mpumalanga-toerisme-en-parkagentskap (MTPA) ’n jong olifantbul buite Kaapmuiden doodgeskiet het.

Dit het gebeur ondanks pogings deur Elephants Alive om die dier se lewe te red sodat hulle kon vasstel of hy een van die 11 olifantbulle was wat onlangs van Mosambiek tot in Suid-Afrika gestap het.

Louw Steyn, amptenaar van die MTPA, sê egter hy is oortuig daarvan dat die olifant wat doodgeskiet is, nié deel van die trop van 11 was nie en dat dit ’n probleemdier was wat lank dopgehou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 17/1
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos