‘Alle protokolle gevolg’ toe Gautengse skole ontsmet is

akkreditasie
Klaskamers en kantore by ’n skool in Laudium in Pretoria word ontsmet om kinders en leerkragte se veiligheid te verseker te midde van die Covid-19-pandemie. Foto: Gallo images
Klaskamers en kantore by ’n skool in Laudium in Pretoria word ontsmet om kinders en leerkragte se veiligheid te verseker te midde van die Covid-19-pandemie. Foto: Gallo images

Die Gautengse departement van onderwys sê hy het alle protokolle gevolg toe hy in 2020 meer as R400 miljoen bestee het om skole in die provinsie te ontsmet.

Panyaza Lesufi, LUR, en Edward Mosuwe, departementshoof, het Maandag hul besluit verdedig op ’n vergadering met die portefeuljekomitee vir basiese onderwys en verteenwoordigers van vakbonde.

Die departement het van Junie tot Augustus R431 274 959 betaal om skole in Gauteng skoon te maak en te ontsmet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 22/4
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.49
-0.1%
Rand - Euro
16.83
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,826.56
+0.2%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,899.50
+1.4%
Platinum
921.00
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,136
+1.0%
Alle aandele
68,409
+0.9%
Hulpbronne 10
66,888
+2.1%
Industriële 25
80,705
+0.6%
Finansiële 15
15,427
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos