‘Asbesskool’ in Heidedal met nuwe, moderne skoolgebou vervang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frik Rademan, voormalige uitvoerende hoof van Avbob, Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en Carl van der Riet, huidige uitvoerende hoof van Avbob, by die nuutgeboude skool.    Foto: Verskaf
Frik Rademan, voormalige uitvoerende hoof van Avbob, Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en Carl van der Riet, huidige uitvoerende hoof van Avbob, by die nuutgeboude skool. Foto: Verskaf

“Ons is opgewonde oor ons nuwe skool. Dit sal bydra tot die onderrig van die jeug en toekomstige generasies.”

So het Quentin Canavan, skoolhoof van die Primêre Skool Joe Solomon in Heidedal, Bloemfontein, gesê nadat die nuutgeboude skool Vrydag op ’n seremonie oorhandig is.

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, Carl van der Riet, uitvoerende hoof van Avbob, en ander belanghebbendes het die oorhandigingseremonie bygewoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos