Atletiek by 32 skole tydelik opgeskort oor ‘gevaarlike’ stadion

akkreditasie
Rommel wat in die stadion lê. Foto: Brümilda Swartbooi
Rommel wat in die stadion lê. Foto: Brümilda Swartbooi
Brümilda Swartbooi

Die swak instandhouding van die Eldorado Park-stadion in die suide van Johannesburg het daartoe gelei dat 24 laerskole en agt hoërskole tydelik hul atletiekprogram gestaak het ter wille van die veiligheid van hul leerlinge.

Skole wat dié stadion gebruik, is skole in Freedom Park, Klipspruit en Eldorado Park.

Die skole se atletiekbyeenkomste is uitgestel tot verdere kennisgewing en geen oefening gaan voort nie, skryf een van die laerskole in ’n brief aan ouers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 280/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.83
-0.1%
Rand - Pond
19.45
-0.3%
Rand - Euro
16.77
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,823.98
-0.2%
Silwer
21.23
+0.4%
Palladium
1,873.50
-0.4%
Platinum
907.00
-0.5%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos