Beeldskool: ‘Dit voel of jy in die klas sit’

akkreditasie
Joelene Haasbroek van die Hoërskool Eldoraigne geniet Beeldskool se aanlyn klasse in die gemak van haar huis.
Joelene Haasbroek van die Hoërskool Eldoraigne geniet Beeldskool se aanlyn klasse in die gemak van haar huis.

Beeldskool is jaarliks ’n gewilde vakansieskool vir gr. 11- en gr. 12-leerlinge ter voorbereiding van die eksamen.

Die klasse, wat gewoonlik by die Universiteit van Pretoria aangebied is, kon weens die Covid-19-pandemie nie in sy huidige formaat voortgaan nie. Danksy tegnologie kan die klasse aanlyn aangebied word, wat steeds aan leerlinge topgehalte-onderrig vir eksamen­afronding bied.

Ben Rheeder sê sy seun, Danie, ’n gr. 12-leerling van die Hoërskool Wolmaransstad in Noordwes, ervaar die aanlyn klasse baie positief.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 47/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.3%
Rand - Pond
21.57
-0.1%
Rand - Euro
18.34
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,791.96
+0.4%
Silwer
22.84
-0.3%
Palladium
1,782.10
-1.0%
Platinum
952.50
-1.4%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,547
-0.1%
Alle aandele
69,933
-0.1%
Hulpbronne 10
65,775
+0.3%
Industriële 25
93,497
-0.4%
Finansiële 15
13,451
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos