DA, AfriForum looi US oor taalkwessies

akkreditasie
John Steenhuisen, DA-leier, Woensdag in gesprek met die media ten tyde van sy besoek aan die Universiteit Stellenbosch. Foto: Twitter/Democratic Alliance
John Steenhuisen, DA-leier, Woensdag in gesprek met die media ten tyde van sy besoek aan die Universiteit Stellenbosch. Foto: Twitter/Democratic Alliance

Die DA en AfriForum het Woensdag die Universiteit Stellenbosch (US) oor die kole gehaal oor sy oënskynlike gebrek daaraan om hom tot Afrikaanse onderrig te verbind.

Dit volg nadat die US gerugte Dinsdag ontken het dat hy beoog om voortaan alle nuwe kursusse slegs in Engels aan te bied. Die universiteit moes ook wal gooi teen gerugte dat koshuisgangers opdrag gegee is om nie Afrikaans met mekaar te praat nie, want dit kan mense uitsluit wat nie die taal magtig is nie.

“Die DA is baie bekommerd oor wat ons gehoor het gedurende ons gesprekke vanoggend met van die betrokke studente, sowel as met studenteorganisasies en verteenwoordigers van die konvokasie,” het John Steenhuisen, DA-leier, Woensdag ná ’n besoek aan die universiteit in ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.2%
Rand - Pond
19.54
+0.5%
Rand - Euro
16.67
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,857.85
-0.5%
Silwer
21.90
-1.0%
Palladium
1,996.00
-0.6%
Platinum
947.51
-0.9%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,733
-0.7%
Alle aandele
67,217
-0.7%
Hulpbronne 10
73,651
-0.9%
Industriële 25
71,952
+0.3%
Finansiële 15
15,509
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos