De Villiers sê glo basta met Khampepe-aanbeveling oor Afrikaans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch.  Foto: Facebook/HERS-SA
Prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Foto: Facebook/HERS-SA

Die voorstel aangaande Afrikaans as onderrigtaal wat voortgespruit het uit die onlangse ondersoek na rassisme by die Universiteit Stellenbosch (US) deur die Khampepe-kommissie, sal nie in werking gestel word nie.

Dit was volgens verskeie ingeligte bronne die woorde van prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, Dinsdag op ’n US-raadsvergadering.

Die voorstel dat die US “dit oorweeg om sy taalbeleid te hersien om die moontlikheid van taal-uitsluiting deur die voorkeur vir Afrikaans te verwyder”, is deur oudregter Sisi Khampepe gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.19
-0.4%
Rand - Pond
21.33
-0.6%
Rand - Euro
18.72
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
1,017.90
-2.0%
Palladium
1,677.54
-1.0%
Goud
1,929.62
-0.9%
Silwer
23.91
+0.0%
Brent-ruolie
86.12
-0.0%
Top-40
74,480
+1.0%
Alle aandele
80,509
+1.0%
Hulpbronne 10
78,210
-0.5%
Industriële 25
103,169
+1.9%
Finansiële 15
16,185
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos