D.F. Malan stem gou oor 2 moontlike nuwe name

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool D.F. Malan in Bellville.
Die Hoërskool D.F. Malan in Bellville.

15 Oktober 2021 is glo die datum waarop leerlinge, onderwysers, ouers van leerlinge en alumni oor ’n nuwe naam vir die Hoërskool D.F. Malan in Bellville, Kaapstad, gaan stem.

Volgens lede van die drukgroep Trots D.F. Malan is daar twee name voorgestel waaruit die D.F. Malan-gemeenskap nou moet kies: D.F. Akademie en Protea Akademie.

Bern Rautenbach, ’n ouer van ’n leerling aan die skool en self ’n alumnus, het die afgelope week gesê hulle wil van die beheerliggaam hoor hoe daar op dié twee name besluit is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 44/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 19/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,780.44
-0.2%
Silwer
24.18
-0.7%
Palladium
1,999.78
-3.4%
Platinum
1,049.32
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos